1
/
of
1
Healing Grace Products
Voëltjies - Klei Werkswinkel en Essentiele Olie Seminar
Voëltjies - Klei Werkswinkel en Essentiele Olie Seminar
Regular price
R 300.00
Regular price
Sale price
R 300.00
Shipping calculated at checkout.
Kom kuier saam!
19 Julie 2025 – 9:00
Ek leer jou amazing goed oor ESSENTIELE OLIES en ons maak beautiful Voëltjies met klei! Die prys sluit alles in wat jy nodig het. EN dit word GEGLAZE
Ek bring voorraad saam so almal wat ‘n ietsie wil koop van die Healing Grace reeks natuurlike produkte kan sommer aankope doen op die dag – daar sal ‘n tydjie gemaak word daarvoor.
DAAR IS BEPERKTE SITPLEK SO BESPREEK SO GOU MOONTLIK ASB
Terme en voorwaardes
- Indien jy aanlyn bespreek moet jou kaartjie binne 24 uur betaal word of dit word gekanselleer
- Ongelukkig geen kansellasies nie – ons doen moeite met persoonlike geskenkies
- Ons begin die klas op tyd – moet asb nie laat wees nie
- Geen kinders onder 12 – hierdie is ‘n tydjie vir jou om bietjie af te skakel en die dag te geniet
- Ek kan ongelukkig vir niemand kaartjies uithou nie
- SLEGS aanlyn besprekings – daar word ‘n beperkte aantal kaartjies gelaai en tel af soos dit verkoop so jy kan ongelukkig nie op whatsapp bespreek nie.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share

Customer Reviews
4.99 ★ (77)
Verified