Skip to product information
1 of 1

Healing Grace Products

Profetiese Bruid 2

Profetiese Bruid 2

Regular price R 500.00
Regular price Sale price R 500.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Healing Grace nooi jou uit – ons kuier saam Hartzgemaak vir ‘n middag van genesing, genade en kreatiwiteit

 

Wat sluit dit in;

Profetiese klei werkswinkel waar jy ‘n bruid figurine maak (alles ingesluit), Profeties woord, ligte ete & iets om te drink, Healing Grace bekendstelling en ‘n beautiful Healing Grace geskenk pakkie ter waarde van R200

 

Abba Vader het ‘n afspraak met jou – 26 Augustus 12:00

Die bruidegom is oppad maar is Sy bruid reg? Die vyand kom om te steel, verwoes & te vermoor en die bruid verloor haar fokus. Sy vergeet wie sy is en wat haar roeping is. Sy word deur die sorge van die lewe van stryk gebring maar haar Bruidegom kom roep haar met ‘n spesiale liefdesbrief terug in haar skeppings doel in. Kom luister hoe die Vader die bruid voorberei vir Sy seun se spesiale dag. ‘n bruid wat in oorwinning staan. Een wat lyk soos Hy. ‘n Volwasse bruid. Laat toe dat die Een wat jou uit klei geskep het met jou praat op ‘n kreatiewe manier deur klei.

 

Quantity
View full details