Skip to product information
1 of 1

Healing Grace Products

KRUISE en ESSENTIELE OLIES

KRUISE en ESSENTIELE OLIES

Regular price R 380.00
Regular price Sale price R 380.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

2 total reviews

HEALING GRACE nooi jou uit!!!
DAMES OGGEND in Krugersdorp – 11 November.
Ons maak klei kruise, ons leer meer oor ESSENTIELE OLIES en dit is ons DERDE VERJAARSDAG!!! So elke dame kry geskenkies ter waarde van R320 en ons eet KOEK!!!
Kom kuier saam op 11 November in Krugersdorp.
Bespreek jou kaartjie aanlyn asb en kies “local pickup” want daar is nie fisies ‘n kaartjie nie – ons bevestig met jou op whatsapp.

WAT SLUIT DIT IN;
Bekendstelling van die Healing Grace Produkte
Maak jou eie klei KRUIS – alle materiale ingesluit
Koffie/Tee & Muffin
Healing Grace geskenk ter waarde van R320
Kom leer hoekom en hoe ESSENTIELE OLIES werk

Quantity
View full details