1
/
of
1
Healing Grace Products
Kom maak jou KROON 3 * Dames Oggend
Kom maak jou KROON 3 * Dames Oggend
Regular price
R 350.00
Regular price
Sale price
R 350.00
Shipping calculated at checkout.
Kom kuier saam en maak jou eie KROON.
- Bekendstelling van die Healing Grace Produkte
- Klei Kroon Werkswinkel – alle materiale ingesluit
- Koffie/Tee & Muffin
- Healing Grace geskenk sakkie & afslag kodes ter waarde van meer as R200
- Gratis verf sessie sodra dit gebak is
Daar is slegs 26 plekkies beskikbaar so bespreek vroegtydig.
Streng betaling by bespreking.
Kies “Local pick-up” aangesien daar nie fisiese kaartjies is nie.
Ons sal op Whatsapp almal se besprekings bevestig.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share

Customer Reviews
4.99 ★ (77)
Verified