1
/
of
1
Healing Grace Products
Klei Werkswinkel en Essentiele Olie Seminar - Kruise en Krone
Klei Werkswinkel en Essentiele Olie Seminar - Kruise en Krone
Regular price
R 300.00
Regular price
Sale price
R 300.00
Shipping calculated at checkout.
Kom kuier saam!
Ek leer jou amazing goed oor ESSENTIELE OLIES en ons maak GORGEOUS klein Krone of Kruise met klei! Die prys sluit alles in wat jy nodig het. Die mini krone word met WIT GEZLAZE wat by die prys ingesluit is. Kruise word nie geglaze nie.
Ek bring voorraad saam so almal wat ‘n ietsie wil koop van die Healing Grace reeks natuurlike produkte kan sommer aankope doen op die dag – daar sal ‘n tydjie gemaak word daarvoor.
DAAR IS BEPERKTE SITPLEK SO BESPREEK SO GOU MOONTLIK ASB
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share

Customer Reviews
4.99 ★ (77)
Verified