1
/
of
1
Healing Grace Products
Klei Werkswinkel en Essentiele Olie Seminar
Klei Werkswinkel en Essentiele Olie Seminar
Regular price
R 400.00
Regular price
Sale price
R 400.00
Shipping calculated at checkout.
Kom kuier saam!
Ek leer jou amazing goed oor ESSENTIELE OLIES en ons maak GORGEOUS blomme of kaktusse met klei! Die prys sluit 2kg klei in so jy kan maak soveel blomme of kaktusse as wat jou 2kg klei toelaat. En dit sluit GLAZE in!!
Ek bring voorraad saam so almal wat ‘n ietsie wil koop van die Healing Grace reeks natuurlike produkte kan sommer aankope doen op die dag – daar sal ‘n tydjie gemaak word daarvoor.
DAAR IS BEPERKTE SITPLEK SO BESPREEK SO GOU MOONTLIK ASB
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share

Customer Reviews
4.99 ★ (77)
Verified