Skip to product information
1 of 1

Healing Grace Products

Gesalfde Handeroom

Gesalfde Handeroom

Regular price R 170.00
Regular price Sale price R 170.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

’n Luukse, gesalfde handeroom geformuleer met essensiële olies en kosbare Skrif — geskep om jou hande te voed, te versag en jou daagliks te herinner aan vrede, salwing en heilige identiteit. Dit is die ideale geskenk vir daardie spesiale persoon, of om jou badkamer, kantoor of salon ’n warm, heilige “touch” te gee.

Verrryk met olies uit die Heilige Salfwingsolie van Eksodus: cassia, mirre, kaneel, kalmoes en olyfolie, saam met ander essensiële olies, granaatolie en kasterolie wat die vel voed, herstel en ’n sagte, gesalfde glans laat.

Die room laat jou hande sag, gevoed en salwend ruik — ’n warm, heilige geurprofiel wat rustigheid en genade uitstraal.

200 ml plastiekbottel.

Quantity
View full details