1
/
of
1
Healing Grace Products
Gesalfde Hand Seep
Gesalfde Hand Seep
Regular price
R 160.00
Regular price
Sale price
R 160.00
Shipping calculated at checkout.
’n Luukse, gesalfde handseep geformuleer met essensiële olies en kosbare Skrif — die perfekte geskenk vir daardie spesiale persoon, of om jou badkamer, kantoor of salon daardie ekstra heilige “touch” te gee.
Almal verdien om te onthou hoe kosbaar hulle is.
Verrryk met olies uit die Heilige Salfwingsolie van Eksodus: kaneelbas‑olie, mirre, kaneel, kalmoes en olyfolie, saam met ander essensiële olies, granaatolie en kasterolie wat die vel reinig, versag en voed met ’n warm, salwende geurprofiel.
Die seep laat jou hande skoon, sag en gesalf voel — met ’n heilige aroma wat rustigheid en genade uitstraal.
200 ml plastiekbottel.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share

Customer Reviews
4.99 ★ (77)
Verified