Skip to product information
1 of 1

Healing Grace Products

Gesalfde - Bad en Lyfolie

Gesalfde - Bad en Lyfolie

Regular price R 255.00
Regular price Sale price R 255.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

’n Luukse, heilige olie geformuleer vir ’n diep gesalfde bederf. Die basis bestaan uit druifsaadolie, jojoba, olyfolie, granaat olie en kasterolie wat die vel intens voed, versag en herstel. Hierdie ryk draerolies vorm die grondslag vir ’n salwende, terapeutiese ervaring wat liggaam en gees omvou.


Die olie word bekroon deur ’n warm, salwende geurprofiel van essensiële olies,— kalamus, kasia, mirre en kaneel — Die kombinasie van hierdie essensiële olies is bekend vir hul salwende, balanserende en diep terapeutiese eienskappe — van die kalmering van die senuweestelsel tot die ondersteuning van innerlike harmonie en herstel. Saam skep hulle ’n gevoel van heilige warmte, ’n sagte toestand van innerlike kalmte, en ’n vel wat stralend, gevoed en gesond lyk. Gesalfde Bad & Lyfolie

Gebruik soos nodig op jou vel of gooi so bietjie in die bad vir ‘n Heilige bederf

Quantity
View full details