{"product_id":"voeltjies-klei-werkswinkel-en-essentiele-olie-seminar","title":"Voëltjies - Klei Werkswinkel en Essentiele Olie Seminar","description":"\u003cp\u003eKom kuier saam!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e19 Julie 2025 – 9:00\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk leer jou amazing goed oor ESSENTIELE OLIES en ons maak beautiful Voëltjies met klei!  Die prys sluit alles in wat jy nodig het.  EN dit word GEGLAZE\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk bring voorraad saam so almal wat ‘n ietsie wil koop van die Healing Grace reeks natuurlike produkte kan sommer aankope doen op die dag – daar sal ‘n tydjie gemaak word daarvoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDAAR IS BEPERKTE SITPLEK SO BESPREEK SO GOU MOONTLIK ASB\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTerme en voorwaardes\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eIndien jy aanlyn bespreek moet jou kaartjie\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003ebinne 24 uur betaal word\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eof dit word gekanselleer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOngelukkig geen kansellasies nie – ons doen moeite met persoonlike geskenkies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOns begin die klas op tyd – moet asb nie laat wees nie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGeen kinders onder 12 – hierdie is ‘n tydjie vir jou om bietjie af te skakel en die dag te geniet\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eEk kan ongelukkig vir niemand kaartjies uithou nie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSLEGS aanlyn besprekings – daar word ‘n beperkte aantal kaartjies gelaai en tel af soos dit verkoop so jy kan ongelukkig nie op whatsapp bespreek nie.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Healing Grace Products","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44921031852167,"sku":null,"price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0739\/5986\/6503\/files\/voeltjies_0484facc-a5e5-4641-b662-4f1758cd9423.png?v=1784983660","url":"https:\/\/www.healinggrace.co.za\/products\/voeltjies-klei-werkswinkel-en-essentiele-olie-seminar","provider":"Healing Grace Natural Products","version":"1.0","type":"link"}