{"product_id":"dames_kuier_-_profetiese_bruid","title":"Dames Kuier - Profetiese Bruid","description":"\u003cp\u003eDie Profetiese Bruid\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie bruidegom is oppad maar is Sy bruid reg? Die vyand kom om te steel, verwoes en te vermoor en die bruid verloor haar fokus. Sy vergeet wie sy is en wat haar roeping is. Sy word deur die sorge van die lewe  van stryk gebring maar haar Bruidegom kom roep haar met ‘n spesiale liefdesbrief terug in haar skeppings doel in. Kom luister hoe die Vader die bruid voorberei vir Sy seun se spesiale dag. ‘n bruid wat in oorwinning staan. Een wat lyk soos Hy. ‘n Volwasse bruid.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLaat toe dat die Een wat jou uit klei geskep het met jou praat op ‘n kreatiewe manier deur klei.\u003c\/p\u003e","brand":"Healing Grace Products","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44946247286919,"sku":null,"price":500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0739\/5986\/6503\/files\/Profetiese-Bruid-1.png?v=1784984466","url":"https:\/\/www.healinggrace.co.za\/products\/dames_kuier_-_profetiese_bruid","provider":"Healing Grace Natural Products","version":"1.0","type":"link"}